Aaaaah Mariaan Enslin baie dankie vir ons pragtige make-up Saterdag ek het nie genoeg woorde om dankie te sê nie. Dankie vir jou ongelooflike gesindheid en vriendelikheid en vir al die geselsies om my te kalmeer toe ek sooo bietjie gestres het.

Ek moet saamstem dit voel asof ons mekaar al jare ken. Mag ons hemelse Vader jou ryklik seën.

Advertisements

Vania October