Mariaan is fantasties! Ek het baie donker kringe om my oë wat ek nie eers kan wegsteek deur makeup aan te plak nie! Maar Mariaan se magic steek dit heeltemal weg en dit hou heeldag/aand!!

Make-up lyk altyd mooi en natuurlik, nie dik en aangeplak nie. Mens voel soos ‘n super model na mens weg stap by haar met ‘n mooi gesiggie en hare.

Beste van als… haar spotgoedkoop pryse! Ek het al by baie mense navrae gedoen vir hare en make-up en meeste vra dubbel Mariaan se prys!

Ek sal haar 100% aanbeveel! Baie dankie Mariaan vir jou profesionele en vriendelike diens!!

Advertisements

Stefanie Tolken