Testimonials

One of my favourite things about my job as a MakeUp Artist is experiencing the joy and happiness that my customers feel when they see themselves in the mirror for the first time after I have worked my magic…


CLICK HERE TO MAKE AN ENQUIRY NOW!


Mariaan is fantasties! Ek het baie donker kringe om my oë wat ek nie eers kan wegsteek deur makeup aan te plak nie! Maar Mariaan se magic steek dit heeltemal weg en dit hou heeldag/aand!!

Make-up lyk altyd mooi en natuurlik, nie dik en aangeplak nie. Mens voel soos ‘n super model na mens weg stap by haar met ‘n mooi gesiggie en hare.

Beste van als… haar spotgoedkoop pryse! Ek het al by baie mense navrae gedoen vir hare en make-up en meeste vra dubbel Mariaan se prys!

Ek sal haar 100% aanbeveel! Baie dankie Mariaan vir jou profesionele en vriendelike diens!!

Stefanie Tolken

Tanya Family Shoot Airbrush MakeUp

I am so happy to have come across Mariaan at Pro Makeup Me. Not only is her work professional, she is kind and a very relate-able person.

I have never had airbrush make up done before and was very excited to try it. I always wondered about it and so glad I had it done. It felt light and looked way better than make up applied by sponge or brush. I was certainly pleasantly surprised. Mariaan certainly earned a regular client.

The make up also lasted really well after being in hot windy weather and running after a toddler all day. I didn’t feel like it was going to melt off my face or that it felt cakey at the end of the day. I’m sure if i had left it on for the next day it would still have looked perfect. I was actually quite sad to wash it off.

I would definitely recommend Mariaan at Pro Makeup Me. She knows her stuff and also listens to what her clients like or want. I will definitely use her again in future.

Tanya Peenz

Beste ooit!!! Enige ma wat ‘n dogter het wat hare en grimering gedoen wil hê vir matriekafskeid of ander funksies en nie wil rondhardloop en van een plek na ‘n ander wil ry nie. Sy kom na jou huis en doen beide hare en grimering.

Sy is baie professioneel. Mariaan skep ‘n baie rustige atmosfeer . Ek gee haar 100%.

Marietjie Lombaard

Aaaaah Mariaan Enslin baie dankie vir ons pragtige make-up Saterdag ek het nie genoeg woorde om dankie te sê nie. Dankie vir jou ongelooflike gesindheid en vriendelikheid en vir al die geselsies om my te kalmeer toe ek sooo bietjie gestres het.

Ek moet saamstem dit voel asof ons mekaar al jare ken. Mag ons hemelse Vader jou ryklik seën.

Vania October

Mariaan is a AMAZING makeup artist. Kind, beautiful and funny. Her makeup skills are amazing and i recommend her and would love to use her in the future again!

Thank you Mariaan for making me feel beautiful for my matric farewell!

Romayne Coetzee

Thank you for making me look pretty for my shoot today!! You have are so talented! Many thanks

Danté Van Blerk

Excellent work, real pleasure to work with Mariaan, the spray on make-up looks amazing.

Nelis Engelbrecht from Light Lounge Studio

Dankie dat jy my vandag soos ‘n million bucks laat voel het… So min tyd aan myself bestee die laaste tyd ek wens ek kon sommer net so gaan slaap om more weer so te lyk…

Jy is pretty amazing en sal jou altyd aanbeveel… My hare en make up was stunning…xx

Lauriaan Snyman

Hi Mariaan

Ek is terug by die werk en wil net ‘n vinnige mailtjie stuur om aan jou dankie te se vir jou tyd en moeite op my troudag. Ek dink ons het almal stuning gelyk en die foto’s het wonderlik uitgekom… al my stress verniet!

Baie dankie en ek sal jou beslis aanbeveel aan almal.

Mardene, Louisa, Charlene & Melissa